Slaaptyd? Nee dankie nie vir Wikkels Vark nie! Wikkels Vark is niks lus vir gaan slaap nie. Hy dink aan elke moontlike manier om bedtyd net nog n rukkie uit te stel en selfs in sy drome sit hy nie stil nie!